Welkom!
Kry jou hoola hoop en of jou gratis klere onder in ons klerekas onder!
Gosie winkel
Koop jouself 'n bietjie bling juwele gemaak deur Elektra Grobler

NEEM KENNIS
Let op dat alle pakkies gestuur word na jou naaste pudo locker en of courier guy tak, Alle eboeke kan afgelaai word ons stuur geen gedrukte eboeke nie
Sluit aan as 'n premium lid en kry maandelikse eetplanne vir die hele maand , Bybelstudie kursusse gemik om jou te verryk en te help met selfsabotasie en emosioneel eet.
Geniet heerlike lae-koolhidraat resepte-eBoeke en betowerende, romantiese eBoeke waarin Talita Bybelverhale op ‘n unieke manier tot lewe bring. Ons bied bekostigbare pryse, en sekere resepte-eBoeke, soos aangedui, is deur ons lede geskryf, wat deur die verkope ‘n ekstra inkomste genereer. Deur jou ondersteuning help jy Koebaai Vetnoi-ames oud en jonk om finansiële selfstandigheid te bereik.
Word deel van ons Gratis WhatsApp groep
'n Gratis Kort kursus vir mammas oor voeding van kinders asook 'n noodhulp video wat jou gaan help om jou kind te beveilig.
Koop toegang tot die oefen kanaal vir net R50 eenmalig in die vetnoi winkel. Jy kry
- Belly dans
- Groot bal oefeninge
- Swem oefeninge
- Lint lofprys
- Hoola Oefeninge
Kliek hier om direk met Talita te gesels op WhatsApp privaat
My geloofs orientering en ander wettige dinge wat ek hier moet deel

Kliek hier om meer te leer oor Koebaai Vetnoi.
​LET OO ALLE PAKKIES WORD VERSEND NA JOU NAASTE PUDO LOCKER OF COURIER GUY TAK