top of page

KOEBAAI VETNOI SE LAAI-DIT-AF LAAE-KOOLHIDRAAT BUNDEL!

Afrikaanse Resepte | 480+ Geregte | Maklik & Prakties

Is jy moeg om te wonder wat om te eet? Droom jy van 'n plan wat ALLES vir jou uitwerk? Dis hier — en dit’s in Afrikaans!

Wat kry jy?

6 kleurgekodeerde e-resepboeke – ontbyt, middagete, aandete, drankies én iets soets vir daardie spesiale cravings!

BONUS resepteboeke – ekstra inspirasie vir enige dag van die week!

480+ lae-koolhidraat resepte – elkeen met 'n pragtige foto en maklike metode.

Makros ingesluit – elke gereg het sy kalorieë en voedingswaarde uitgewerk.

12 maande se maaltydplanne – verdeel in 4 weke per maand, met 'n oorsigbladsy sodat jy vinnig kan beplan.

Ruil-geregte funksie – hou jy nie van ’n gereg nie? Ruil dit net uit met enige ander uit jou bundel!

Alles is reeds gedoen vir jou!

Geen telling. Geen stres. Net aflaai en begin kook.

Kalorieë? Gedoen. Beplanning? Gedoen. Jy fokus net op jou gesondheid en gewigsverlies!

Belangrik:

Hierdie is 'n digitale produk. Geen gedrukte boeke sal gepos word nie. Jy kry AL jou eboeke direk na aankoop.

Laai dit nou af en begin jou nuwe leefstyl – met smaak én gemak!

Koebaai Vetnoi hou jou op koers – lekker, maklik en geloof-geïnspireerd!

LET OP GEEN REFUNDS OP ENIGE DIGITALE PRODUKTE ALLE AANKOPE IS FINAAL

Low carb bundel

R2 700,00 Regular Price
R500,00Sale Price

    Kliek hier  om terug te keer na

    bottom of page