KOEBAAI VETNOI MEDITERRANESE GEWIGSVERLIES-BOEKSTEL 💙🌿
Eet soos Jesus. Leef ligter. Word gesonder – liggaam, siel én gees.🔖 Wat kry jy?
- 👉 'n Volledige 12-MAANDE EETPLAN – elke maand in 4 weke verdeel met maklike instruksies, pragtige foto's, kalorieë reeds uitgewerk en 'n handige makro-ontleding.
- 👉 Gedetailleerde inkopielys vir elke week – spaar tyd en geld, weet presies wat om te koop.
- 👉 'n Bonus GEHEIM – ontdek ‘n natuurlike truuk wat jou metabolisme versnel en jou vetverbranding boontoe stoot (ja, jy lees reg!).
- 👉 6 BONUS RESEPBOEKE –
- 📘 Melk-vrye Meditereens (70 bladsye)
- 📗 Vegetaries (50 bladsye)
- 📕 Bederfies & Puddings (50 bladsye)
- 📙 Ontbyte (100 bladsye)
- 📒 Middagetes (100 bladsye)
- 📓 Aandetes (100 bladsye)
Elke resep is propvol geur, kleur en genesing – soos God dit bedoel het.
🌸 Waarom die Mediterreense manier?
Vir vroue met hormonale probleme?
Die Mediterreense dieet is natuurlik ryk aan anti-inflammatoriese kosse soos olyfolie, vis, vars groente en sade – dit stabiliseer hormone, verbeter energievlakke en ondersteun gewigsverlies sonder stres op jou lyf. 🧘♀️Vir Bloedgroep A & B?
Hierdie kosplan is ideaal vir jou! Dit vermy vleis en suiwel vir A's en fokus op plante en vis vir B's – presies wat Beulah Kehrhahn en 'God se Apteek' aanbeveel. 🌿Vir kinders?
Ja! Hierdie dieet leer kinders om reg te eet – vars, gebalanseerd en natuurlik. Geen honger. Geen kitskos. Net ware voeding.
📖 Bybelse beginsels in elke week: Elke week sluit ‘n skrifgedeelte in wat jou help om nie net jou lyf nie, maar jou geloof en selfbeeld ook te voed.
“So julle eet of drink, of wat julle ook al doen – doen alles tot eer van God.” – 1 Korintiërs 10:31
🧭 Wat maak hierdie stel uniek?
✔ 100% in Afrikaans 🇿🇦
✔ Gegrond in Bybelse waarhede ✝️
✔ Prakties vir enige mamma of werkende vrou
✔ Geurige kosse wat jou hartsnare roer
✔ Geskik vir enige seisoen, enige liggaam, enige familie
🎁 BONUS vir jou!
Kry GRATIS toegang tot ons kletskamer
🛒 Bestel nou en begin eet soos Jesus, leef soos 'n vry vrou – en kyk hoe die vet vaar vaarwel sê!
Want jy verdien ‘n liggaam wat jou roeping kan dra.
LET OP DIE IS 'N EBOEK STEL MET 'N FISIESE GRATIS PREMIUM WATERBOTTEL JY KAN JOU VETNOI LAAT MAAK SOOS JY LYK GRATIS STUUR JOU BEWYS VAN AANKOPE NA 0783375695 EN ONS CUSTOM MAAK JOU VETNOI .