top of page

Suiwelvrye Lae-Koolhidraat Reseptebundel | 428+ Resepte | Koebaai Vetnoi se Laai-Dit-Af Plan!

Afrikaanse E-boeke | Prakties. Maklik. Heerlik.

Is jy moeg vir kosplanne wat nie by jou leefstyl pas nie? Soek jy ’n maklike, beplande lae-koolhidraat oplossing – sonder suiwel – alles in Afrikaans?

Jou antwoord is hier!

Wat kry jy met hierdie digitale bundel?

6 kleurgekodeerde e-resepboeke:
Ontbyt, middagete, aandete, drankies én soet happies – alles suiwelvry én lae-koolhidraat!

BONUS resepteboeke:
Ekstra idees vir wanneer jy nie weet wat om te kook nie.

428+ smaaklike resepte:
Elke resep het ’n pragtige foto en ’n maklike metode – perfek vir elke vlak van kok.

Volledige makro’s per gereg:
Kalorieë, koolhidrate, proteïene en vette – alles reeds uitgewerk vir jou.

12 maande se maaltydplanne:
Elke maand opgebreek in 4 weke, met ’n handige oorsig vir vinnige beplanning.

Ruil-geregte funksie:
Hou jy nie van ’n gereg nie? Ruil dit uit met enige ander resep in jou bundel – geen moeite nie!

Laai. Beplan. Begin.

Geen telling. Geen stres. Geen raaiwerk.
Net aflaai, volg en fokus op jou gesondheid en gewigsverlies – die maklikste manier om “Koebaai!” te sê vir ou eetgewoontes.

SUIWELVRYE LOW CARB BUNDEL AFRIKAANS

R500,00Price

    Kliek hier  om terug te keer na

    bottom of page