top of page
Search

Nat Wasgoed

My selfoon beep... Whatsap van marie... Talita shoe my wasgoed dit reen so ons kry nie wasgoed gewas nie. Ek lag en se wel skat raai wat myne hang al vir amper 'n week buite op die lyn en dit bly reen dankie HERE die boere kry reen! Vergeet van jou wasgoed man en dank die Here die boere kry reen anders sal ons land binnekort in 'n hongersnood ingaan want anders as sommige mense wat dink mens kan HIV met 'n stort skoonwas kom die kos op die rakke nie van Checkers af nie dit begin op 'n plaas iewers in die vrystaat of kaap en as die boere swaartrek met die droogte soos hulle het die laaste jare gaan ons almal die prys betaal. Sy skryf terug ja tali dis seker so ne. Skielik is die wasgoed op die lyn net 'n nagedagte. Dit reen en dis 'n seen. Maar nou sit ek hier en dink oor die wasgoed wat vandag vir die eerste keer in 'n week sonlig sien, Hoe lyk jou wasgoed lyn. Sien ons almal se lewe bestaan uit sonlig en dan onweer. En soms as dit onweer is dan is al wat gaan help so bietjie genade van bo 'n straaltjie Jesus liefde kan jou hele lewe verander, die probleem is soms is ons so gefokus op die onweer en donderweer in ons lewe dat ons vergeet van God en ons wil ons eie probleme oplos God is die antwoord gee jouself bietjie van 'n breek vandag. Laat jou wasgoed maar hang daarbuite tot die sonlig deur breek God se tyd is altyd die beste ek gaan nou my wasgoed loop afhaal voor daar nog 'n bui reen uitsak... Dankie Jesus vir die reen en dankie vir die genade sonstrale in ons lewens elke dag.

Want to read more?

Subscribe to talita.co.za to keep reading this exclusive post.

2 views0 comments

Recent Posts

See All

Is jy moeg

Was jy al as ouer so moeg en moedeloos dat jy letterlik voel of jy kan jou sleutels gryp en verdwyn.

Comments

Couldn’t Load Comments
It looks like there was a technical problem. Try reconnecting or refreshing the page.
bottom of page