top of page

Profile
Join date: Mar 30, 2023
About
Talita het 50kg verloor op Koebaai Vetnoi se program, sy is ook die eienaar en het ook mensehandel oorwin, sy is 'n besige mamma van twee pragtige aangeneemde dogters. Sy is soveel meer as net 'n oorwinaar haar passie vir God straal uit haar en sy deel haar kennis met oorgawe. Sy het ook haar debut gemaak op CNN en BBC asook SABC vir haar welsynswerk.
As influencer het sy in totaal meer as 500 000 dames wat haar pad na gesondheid volg op Tik Tok en Facebook.
Posts (43)

Mar 30, 2023 ∙ 3 min
Krap die nommer op die skaal jou dag om?
Jy het op die skaal geklim en die nommer het sommer jou hele dag omgekrap, Miskien baie. En jy het die skaamte en skuld onmiddellik...
139
0
5
Mar 30, 2023 ∙ 2 min
EET JY EMOSIONEEEL?MAAK DAN GOD JOU GEWIGSVERLIES PLAN
WEET JY WAT IS CHRISTELIKE GEWIGSVERLIES? Christelike gewigsverlies verander die fokus van bloot om jou liggaam te verander na om jou...
146
0
3
Mar 30, 2023 ∙ 2 min
Is jy moeg
Was jy al as ouer so moeg en moedeloos dat jy letterlik voel of jy kan jou sleutels gryp en verdwyn. Jy is nie alleen nie. Almal voel so...
78
0
5
Talita van der Heever
Admin
More actions
bottom of page