Verskeie geure word random gestuur
Hierdie is ’n pragtige enkele geurkersie in ’n blikkie, spesiaal gegeur met die sagte, romantiese aroma van roosblare. Die kersie se wax is versier met klein roosblaartjies wat dit nie net mooi laat lyk nie, maar ook ’n tikkie luuksheid gee.
Scented candle in tin
R45,00Price











