🌊 Koebaai Vetnoi is nie ’n dieet nie.Dis ’n veilige skippie vir vroue en hul gesinne 🤍waar liggaam, siel én roetine stadig herstel — sonder skaamte, sonder druk.
⛪ Die Kapel – Geestelike ondersteuning & genesingKort kursusse, Bybelstudies en stil word saam God
🙏🩺 Die Kliniq – Welstand & roetinesSagte leiding, leefstylwysheid en eenvoudige kruie-kennis
🌿🏋️♀️ Die Gym – Beweging sonder oordeelSagte oefeninge vir regte mense, regte liggame
🚶♀️🍽️ Die Galley – Kos wat jou draMaklike, lae-koolhidraat resepte vir elke dag
😋🏆 Die Dek – Pret & motiveringKompetisies, uitdagings, lag en ligte verantwoordbaarheid
🌊💬 Bruisende Branders – Die kletskamerWaar ons gesels, deel, huil, lag en mekaar dra
🎉🍾 Boodskap in ’n Bottel – Die Vetnoi-tydskrifStories, artikels en hoop wat aanland wanneer jy dit nodig het
📖📻 Vetnoi FM – Luister & rusOorspronklike Koebaai Vetnoi musiek, stemme en bemoediging
🎶🧸 Boppel & Boep (Kleuters)Bybelstories en gesonde gewoontes vir kinders onder 8 👧👦
💳 Net R100 per maand Geen kontrakte nie. Kanselleer enige tyd.
⚓ Hier mag jy stadig heel word.🏠 Jy is veilig hier.