top of page

28 Dae • Eenvoudig • Struktureel • Geloofsgeanker

Is jy moeg vir eetplanne wat ingewikkeld is, nie by jou leefstyl pas nie – en jou moed laat sak?
Dan is Koebaai Vetnoi se Lae Koolhidraat Afrikaanse Eetplan 8 presies wat jy nodig het.

✅ Wat jy kry:

📅 Volledige 28-dag lae-koolhidraat eetplan

🛒 Kleur-gekodeerde inkopielyste – spaar tyd, geld en kopspasie (Geel ontbyt. Blou Middagete, Rooi aandete)

📊 Makros & kalorieë per dag – duidelik en maklik om te volg

🍳 Afrikaanse resepte met eenvoudige bestanddele

🔄 Ruil-vryheid – ruil resepte tussen Koebaai Vetnoi e-resepboeke

✝️ Christelike bemoediging & Bybelverse by resepte

💙 Ontwerp vir regte mense met regte lewens

Hierdie eetplan is ideaal vir:

Vroue wat wil gewig verloor sonder honger

Enigiemand wat lae koolhidrate eenvoudig wil leef

Mammas, werkende vroue en emosionele eters

Mense wat struktuur soek sonder shaming of ekstremes

🌊 Koebaai Vetnoi gaan nie net oor wat op jou bord is nie –
dit gaan oor selfbeheersing, genesing, roetine en volhoubare verandering.

👉 Begin vandag weer beheer neem oor kos, kop en liggaam.
👉 Koebaai vet, hallo vrede.

📥 Digitale aflaai – PDF
📌 Slegs vir persoonlike gebruik

Goed vir diabete, Bloedgroep B+, B-, O+, O- En enige bloedgroep gekoppel aan O

NR8 Low carb eetplan afrikaans Koebaai Vetnoi

SKU: NR8KVLCA
R150,00Price

    © 2035 by My Weight Lost Journey. Powered and secured by Wix

    bottom of page