28 Dae • Eenvoudig • Struktureel • Geloofsgeanker
Is jy moeg vir eetplanne wat ingewikkeld is, nie by jou leefstyl pas nie – en jou moed laat sak?
Dan is Koebaai Vetnoi se Lae Koolhidraat Afrikaanse Eetplan 3 presies wat jy nodig het.✅ Wat jy kry:
📅 Volledige 28-dag lae-koolhidraat eetplan
🛒 Kleur-gekodeerde inkopielyste – spaar tyd, geld en kopspasie (Geel ontbyt. Blou Middagete, Rooi aandete)
📊 Makros & kalorieë per dag – duidelik en maklik om te volg
🍳 Afrikaanse resepte met eenvoudige bestanddele
🔄 Ruil-vryheid – ruil resepte tussen Koebaai Vetnoi e-resepboeke
✝️ Christelike bemoediging & Bybelverse by resepte
💙 Ontwerp vir regte mense met regte lewens
Hierdie eetplan is ideaal vir:
Vroue wat wil gewig verloor sonder honger
Enigiemand wat lae koolhidrate eenvoudig wil leef
Mammas, werkende vroue en emosionele eters
Mense wat struktuur soek sonder shaming of ekstremes
🌊 Koebaai Vetnoi gaan nie net oor wat op jou bord is nie –
dit gaan oor selfbeheersing, genesing, roetine en volhoubare verandering.👉 Begin vandag weer beheer neem oor kos, kop en liggaam.
👉 Koebaai vet, hallo vrede.📥 Digitale aflaai – PDF
📌 Slegs vir persoonlike gebruikGoed vir diabete, Bloedgroep B+, B-, O+, O- En enige bloedgroep gekoppel aan O
top of page
SKU: NR3KVLCA
R150,00Price
bottom of page










