top of page

Alles wat jy nodig het – in een kleur-gekodeerde pakket

As jy moeg is vir rondsoek, raaiwerk en los resepte, dan is hierdie MEGA BUNDLE jou eenmalige oplossing.

Hier kry jy ALLES — netjies, logies en kleur-gekoordineerd saamgestel.

Wat is alles ingesluit?

🟡 Ontbyte – lae-koolhidraat, vinnig & vullend
🔵 Middagetes – kosblik-vriendelik & prakties
🔴 Aandetes – gesinsvriendelik & maklik
🤎 Nageregte – skuldvrye soetgoed
🟠 Drankies – alkoholvry & lae-koolhidraat

📘 Eetplanne 1 tot 12
✔ Klaar beplan
✔ Makros & porsies uitgewerk
✔ Geen stres nie

🎨 Hoekom hierdie bundle anders is

Alles is kleur-gekoordineerd
✔ Jy sien dadellik wat ontbyt, middagete, aandete, nagereg of drankie is
Maklik om te volg – geen chaos nie
✔ Ideaal vir beginners én ervare lae-koolhidraat eters

📂 Tegniese belangrike inligting (lees asseblief)

📎 Jy ontvang:

  • PDF-lêers

  • Alles is vinnig aflaaibaar

  • Die bundle kom as ’n GEZIPTE lêer

👉 Jy sal die lêer moet UNZIP (uittrek) voordat jy dit gebruik
👉 Daarna kan jy die PDFs oopmaak en gebruik soos jy wil

💙 Vir wie is hierdie MEGA BUNDLE perfek?

✔ As jy struktuur wil hê
✔ As jy vinnig wil begin
✔ As jy moeg is vir besluitneming
✔ As jy alles op een plek wil hê
✔ As jy wil volhou, nie net begin nie

Koebaai Vetnoi se belofte

Geen los papiere nie.
Geen verwarring nie.
Net ’n volledige, kleur-gekodeerde leefstyl in jou hand.

👉 Laai af. Unzip. Begin.
Alles wat jy nodig het — in een bundle 🌈

MEGA LOW CARB BUNDLE KOEBAAI VETNOI

SKU: bondel-kvlca
R800,00Price

    © 2035 by My Weight Lost Journey. Powered and secured by Wix

    bottom of page