top of page

🟠 Koebaai Vetnoi – Afrikaanse Lae-Koolhidraat Drankies eBoek 🟠

35 Alkoholvrye, Verfrissende Drankies

Wil jy iets lekker drink sonder suiker, skuldgevoel of die gevoel dat jy jou leefstyl breek?

Hierdie eBoek is spesiaal saamgestel vir lae-koolhidraat, alkoholvrye drankies wat verfris, bevredig en maklik is.

Wat kry jy binne hierdie eBoek?

35 lae-koolhidraat drankie resepte
100% alkoholvry
Makros en porsies uitgewerk
Vinnig om te maak – geen fieterjasies
Maklike bestanddele
ORANJE kleur-gekodeer sodat jy drankies dadellik kan uitken

🧊 Hoekom werk hierdie drankies?

  • Geen suikerpieke nie

  • Ideaal vir warm dae, kuier of ontspan

  • Help met kravings en soetlus

  • Perfek vir mense wat alkohol vermy

Elke resep sluit in:
👉 Bestanddele
👉 Maklike metode
👉 Porsiegrootte
👉 Makro’s (koolhidrate, vet, proteïen waar van toepassing)

Alles netjies, eenvoudig en in duidelike Afrikaans verduidelik.

🧡 Vir wie is hierdie eBoek perfek?

✔ Lae-koolhidraat leefstyl
✔ Enigiemand wat suiker wil sny
✔ Mense wat alkohol vermy
✔ Gesinne en sosiale geleenthede

⚓ Koebaai Vetnoi se belofte

Geen suiker nie.
Geen alkohol nie.
Net oranje-gekodeerde drankies wat jou verfris.

👉 Klik nou en drink slim. 🟠
Jy mag lekker drink — sonder kompromie.

35 Drankies LOW CARB afrikaans

R50,00Price

    © 2035 by My Weight Lost Journey. Powered and secured by Wix

    bottom of page