Ontmoet jou nuwe gunsteling hulpmiddel: ’n hoë-end digitale dagboek wat jou lewe, jou gesondheid én jou gewigsverliesreis op ’n stylvolle manier organiseer. Hierdie dagboek is meer as net ’n planner — dit is ’n volledige lewensbestuursisteem in een file.
✨ WAT MAAK HIERDIE DAGBOEK SO KRAGTIG?
🧁 **100+ BONUS STICKERS
100 LOW-CARB RESEP-STICKERS**
Bou jou eie eetplanne visueel! Sleep jou resepte-stickers in jou dagboek en skep ’n persoonlike meal plan in sekondes.
📖 100+ Ekstra Voorbladstyle
Kies uit 80 ekstra Engelse cover pages om jou dagboek na jou unieke styl te vorm. Van minimalistic tot elegant — elke dag voel soos ’n vars begin.
🔗 INBOUDE EKSTERNE LINKS VIR MAKLIKE NAVIGASIE
Sykant-tabbladsye neem jou direk na:
Tiktok
Fatsecret vir calorie tel
Home - Die bybel
Koebaai Vetnoi webtuiste
Epos (Gmail)
Calculate
Google sheets
Google docs
Kombuis met resepte bybelverse sticers!
Jaar-oorsigte
Doen-lysies
Eetplanne
Finansies
Weekskedules
Projekte
Doelwitte
… én nog soveel meer!
Alles is klikbaar, vinnig en ongelooflik gebruikersvriendelik.
📘 VOLLEDIG IN ENGELS OPGESTEL
Die planner self is in Engels vir maksimum internasionale gebruik en toegang tot alle standaard Goodnotes-funksies.
🧭 WAT JY MET JOU DAGBOEK KAN DOEN
Hierdie digitale dagboek is gebou vir elke faset van jou lewe:
✔ Produktiwiteit
To-Do Lists
Weekly Checklists
Prioritized Lists
Organized Day Layouts
Projects & Goal Tracking
✔ Gesondheid & Wellness
Mood Tracker
Sleep Tracker
Habits (Daily, Weekly, Monthly)
Gratitude Journal
Medical Log
✔ Voeding & Gewigsverlies
Hydration Tracker
Weekly Food Log
Low-Carb Meal Planning
Kitchen Inventory
Recipe Inserts (stickers)
✔ Finansies
Bills Tracker
Monthly Overview
Budget Tracker
Savings Goals
✔ Leefstyl & Tuisbestuur
Shopping Lists
Password Log
Contacts
Appointments
Bucket List
Reading & Watching Trackers
✔ Jaarlikse Bestuur
Year Overview Pages
Annual Trackers by Day, Month, Color & Category
❤️ BONUS: BYBELVERS-STICKERS
Voeg inspirasie én geloof by jou daaglikse beplanning.
Sticker-versies kan oral geplaas word vir motivering, vrede en fokus.
💡 IDEAAL VIR:
Werkende vroue
Studente
Moms wat orde soek
Enigiemand op ’n gewigsverlies- of gesondheidsreis
Kreatiewe beplanners wat visuele uitleg liefhet
🌟 JOU HELE LEWE. OP EEN PLEK. PRAGTIG GEREËL.
Beplan. Skep. Visualiseer. Groei.
Hierdie digitale dagboek verander chaos in kalmte — en elke dag in ’n nuwe geleentheid.
Die dagboek is in engels geskryf , WERK SLEGS OP APPLE TOESTELLE MET DIE APP GOODNOTES EN SAMSUNG TOESTELLE WAT SAMSUNG NOTES GEBRUIK. DIS 'N DIGITALE PRODUK DIT WORD AFGELAAI EN DIE FILE MOET UNZIP WORD. GEEN PRODUK SAL GEKOERIER WORD NIE. GEEN TERUGBETALINGS
van die links aan die kant mag dalk vashaak op sommige toestelle dis ok al wat jy doen is refresh e n tik die url in










