top of page
Vas in die “ek begin Maandag”-woestyn? (Israel was ook vir ’n rukkie daar 😉)
Kom ons skud die sand uit jou sandale, rig jou vere reg en kry jou weer op koers, voordat jy jou eie graf grawe met jou eie mes en vurk.
Hierdie fondasiekursus is jou manna vir die pad — ’n móét! ⚓🙌

bottom of page










