top of page

Mop die dek

  • 60 Days
  • 22 Steps
Get a certificate by completing the program.

About

Kursusuitkoms vir Mop Die Dek **Ontdek jou krag en stel persoonlike grense!** “Mop Die Dek” is 'n transformasiekursus, aangebied deur Arina Hobbs Pretorius, 'n lewe-afrigter met 'n passie om vroue te ondersteun. Hierdie kursus is spesifiek ontwerp vir vroue wat hul eie krag wil herwin en gesonde grense wil stel, alles vanuit 'n Christelike perspektief. **Wat om te verwag:** 1. Arina se persoonlike getuienis 2. Wat is liefde? 3. Hoe om liefde te toon en die verskil tussen seks en liefde 4. Masturbasie 5. Egskeiding 6. Toksiese familie 7. Hoe om weer te vertrou 8. Hoe om uit 'n abusive verhouding te stap 9. Lewe na egskeiding 10. Lewe na die dood van 'n geliefde 11. Selfversorging: hoe om jouself lief te hê 12. Gevoelens en gedagtes 13. Herwin jou stem en krag 14. Hoe om met vrees om te gaan 15. Vrede en die Bybel 16. Klein irritasies 17. Hoe om dapper te wees 18. Persoonlike grense 1 19. Persoonlike grense 2 20. Persoonlike grense 3 21. Bybelstudie 22. Persoonlike grense 4 23. Persoonlike grense 5 24. Persoonlike grense 6 Arina is 'n oorwinnaar van 'n abusive huwelik en het as 'n alleenstaande ma oorwin. Sy is nou baie gelukkig getroud en leef nou 'n suksesvolle liefdevolle lewe saam met haarChristelike man, aan die see, en haar getuienis sal jou inspireer. As jy met egskeiding of misbruik te doen gehad het, is hierdie kursus vir jou! **Sluit aan by die Koebaai Vetnoi program, wat 'n Christen gewigsverliesprogram insluit met 'n spesiale maalplan.** Maak die eerste stap na 'n hernuwe, kragtige jy. Meld jou aan vandag en begin jou transformasie!

You can also join this program via the mobile app. Go to the app

Instructors

Price

Single Payment
R 400,00
2 Plans Available
From R 1 800,00

Share

bottom of page