top of page
Profile
Join date: Oct 7, 2024
About
Arina is 'n oorwinnaar van 'n huwelik waarin sy mishandel was, Sy het dit reggekry om deur 'n egskeiding te gaan en het as 'n alleenstaande ma oorwin. Sy leef nou 'n suksesvolle lewe aan die see, en haar getuienis sal jou inspireer. As jy met egskeiding of misbruik te doen gehad het, is hierdie kursus vir jou!
Maak die eerste stap na 'n hernuwe, kragtige jy. Meld jou aan vandag en begin jou transformasie!
Arina Hobbs Pretorius
More actions
bottom of page