top of page

Kliek hier  om terug te keer na

Koebaai Vetnoi 15kg Vis van Geloof-medalje

Hierdie Vis van Geloof is ‘n teken van jou ongelooflike prestasie – 15kg ligter, maar soveel sterker in jou geloof en toewyding! Die vis, ‘n simbool van Christus, herinner jou daaraan dat jou krag nie net uit jouself kom nie, maar uit God wat jou dra op jou reis na gesondheid en heelheid.

Die kruis in die middel wys dat jy hierdie pad nie alleen stap nie – Jesus loop saam met jou, gee jou krag wanneer jy moeg is, en hou jou op koers. Hou aan om te vertrou, te glo en te groei – jou liggaam verander, maar jou geloof word net groter!

"Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee." – Filippense 4:13

Vissie van Geloof 15Kg af medalje

SKU: Kruisvis
R55,00Price
Quantity
    bottom of page