top of page
SMELT JOERNAAL

Nou kan jy moeiteloos gewig verloor en dit lekker maak!

In die smelt joernaal kan jy jou gewigsverlies dophou en dit motiveer jou nog meer!

  • Kruisig week vir week jou sentimeters en lê dit voor Jesus se voete neer
  • Gryp jou krone van geluk soos jou kilogramme af smelt
  • Hou tred met jou oefen dae
  • Hou tred met jou gewigsverlies 
  • Plek houers vir jou voor en na fotos
  • Stel Goddelike doelwitte op 
  • Gebeds joernaal
  • Dankbaarheids joernaal
  • Gebeds punte

SMELT JOERNAAL

R50,00Price
    bottom of page