top of page

Kliek hier  om terug te keer na

Koebaai Vetnoi Lewensredder-medalje volttoiing van DIE NOU OF NOOIT KURSUS

Jy het jou fondasiekursus voltooi en ‘n belangrike stap geneem om jou lewe te verander – nie net fisies nie, maar ook in jou denke en geloof! Hierdie Lewensredder-medalje simboliseer dat jy jou denke hernu het en nou beter toegerus is om gesonde keuses te maak en op die regte pad te bly.

Soos ‘n lewensredder mense teen verdrinking beskerm, het jy nou die kennis en geloof om jouself te beskerm teen die storms van twyfel, vrees en ou gewoontes. Hou aan om jou gedagtes op God se waarheid te rig en stap vol vertroue vorentoe – jou nuwe lewe het begin!

"Word verander deur die vernuwing van julle gemoed." – Romeine 12:2

LEWENS REDDER Medalje

SKU: Lewensredder kursus
R50,00Price
Quantity
    bottom of page