top of page

Kliek hier  om terug te keer na

Koebaai Vetnoi 10kg Kompas-medalje

Hierdie kompas is ‘n simbool van jou geloofsreis en deursettingsvermoë. Jy het 10kg ligter geword, maar soveel sterker in gees! Soos ‘n kompas jou lei in die regte rigting, herinner hierdie medalje jou daaraan dat God jou voetstappe rig – selfs wanneer die pad moeilik voel.

Elke kilogram wat jy verloor het, was ‘n tree nader aan ‘n gesonder, vryer jy. Hou aan om jou koers te hou, jou oë op Hom gevestig, en weet: jy is ‘n oorwinnaar!

"Die Here sal jou gedurig lei" – Jesaja 58:11

Kompas 10Kg af Medalje

SKU: Kompas vetnoi
R55,00Price
Quantity
    bottom of page