top of page

Hallo ouens!

Ek het vir julle ’n baie ougat Koebaai Vetseun Kombo ontwerp – en ons sit jou naam en jou eie Vetseun-prentjie op die stel!

Wat kry jy?

1. 750ml Waterbottel

Met tydmerkers én Bybelverse om jou nie net te hydrateer nie, maar ook geestelik op koers te hou.

Elke vers help jou om God se Woord in te drink – letterlik.

En ons sit jou naam op die bottel – geen verwarring nie, net persoonlike motivering.

2. 400ml Meet/Eet/Drink Beker

Wys vir jou hoeveel jy mag eet van elke groep – proteïen, groente, vette, ens.

Vul hom vier keer per dag, eet uit die beker uit, en klaar!

Jou persoonlike Vetseun-karakter kom ook op die beker – so jy eet met styl én doel.

Of jy nou op die plaas is of by die werk – dié stel is vir regte manne wat reg wil leef.

Koebaai Vetseun – Jou naam. Jou beker. Jou nuwe begin.

Koebaai Vetseun Kombo bottel en beker CUSTOM MADE

R500,00Price
Quantity

    Kliek hier  om terug te keer na

    bottom of page