Koebaai Vetnoi Silwer Skip-medalje
Vier jou nuwe reis op die Koebaai Vetnoi skip na gesondheid! Hierdie eerste medalje is ‘n teken van jou besluit om jou liggaam, jou hart en jou geloof sterker te maak. Dit merk die oomblik waar jy ‘n commitment maak – aan jouself, aan God, en aan Koebaai Vetnoi – om op hierdie reis te gaan.
Soos ‘n skip op die oop see, sal daar kalm waters en storms wees, maar onthou: jy is nooit alleen nie. God is jou kaptein, Hy stuur jou koers, en ons vaar saam met jou!
"Moenie bang wees nie, Ek is by jou; moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God." – Jesaja 41:10
KOEBAAI VETNOI SKIP
SKU: Silverskip
R80,00Price