top of page

Hallo mooi matroos van Koebaai Vetnoi!

Maak gereed om koers te hou met die Koebaai Vetnoi Kombo vir Dames – jou alles-in-een stel vir liggaamlike én geestelike gesondheid!

Wat kry jy aan boord van hierdie oulike pakket?

1. 750ml Waterbottel met tydmerkers & Bybelversies

Drink net 4 bottels per dag – en jy’s gehidreer en bemoedig met God se Woord.

Elke merk herinner jou aan ’n Bybelvers om te memoriseer terwyl jy drink.

Jou eie naam en Vetnoi-karakter verskyn op die bottel – dis persoonlik én motiverend!

2. 400ml Meet/Eet/Drink Beker

Vul jou beker 2 keer per dag met gesonde, gebalanseerde maaltye.

Die merke wys jou presies hoeveel jy van elke voedselgroep kan eet – maklik, geen calorieë tel nie.

En ja, jou naam en jou eie Vetnoi-karakter kom ook op dié beker!

3. BONUS! ‘Beker aan Boord’ Maaltydplan

Jy kry ook ’n persoonlike maaltydplan wat perfek pas by die beker.

Dis gebaseer op ‘n kombinasie van Mediterreense en lae-koolhidraat eetgewoontes – spesiaal saamgestel vir Vetnoi Dames.

Elke maaltyd pas perfek in jou beker – geen raaiwerk nie, net volmaak en eet!

Dis eenvoudig: 4 keer drink. 2 keer eet. 1 keer besluit om vir jouself op te daag.

Koebaai Vetnoi – Gesond. Geanker. Geseënd.

Koebaai Vetnoi beker en bottel kombo

R500,00Price
Quantity

    Kliek hier  om terug te keer na

    bottom of page