Koebaai Vetnoi 5kg Oorwinnings-Anker Medalje
Vier jou 5kg mylpaal met hierdie spesiale Anker-medalje vir jou Oorwinnings-armband! Jy het deursettingsvermoë gewys, uitdagings oorkom, en ‘n sterker jy begin bou – en nou kan jy met trots jou oorwinning spog!
Laat hierdie anker jou daagliks herinner dat Jesus jou anker is in jou eetgewoontes, jou gesondheid en jou geloofsreis. Wanneer die storms van versoeking kom, hou vas aan Hom – Hy gee jou die krag om aan te hou en koers te hou na ‘n gesonder lewe.
Wil jy jou oorwinning nog verder vier? Jy kan ook ‘n bypassende oorbelle of ‘n hangertjie met hierdie pragtige anker versoek!
"Ons het hierdie hoop as ‘n anker vir die siel, vas en seker." – Hebreërs 6:19
Koebaai Vetnoi Anker 5kg af Medalje
SKU: Vetnoi anker
R55,00Price