Koebaai Pokkels vir klein pokkeltjies seuns of dogters
R500,00Price
Hallo mamma, pappa en klein Pokkels!
Ontmoet die splinternuwe Koebaai Pokkels Kombo – gesond eet was nog nooit só lekker en oulik nie!
Wat kry julle in die stel?
1. 400ml Koebaai Pokkels Beker
Jou Pokkel vul die beker 2 keer per dag met gesonde kos – geen calorieë tel nie, net volmaak en smul!
Die merke wys hoeveel proteïen, groente, vrugte en vette hulle moet eet – speel-speel leer van reg eet.
En ons sit húlle naam en hul eie Pokkel-prentjie op die beker – so word eet ’n avontuur!