top of page

Kliek hier  om terug te keer na

Koebaai Vetnoi "Kroon van Geluk" Medalje – Doelgewig Bereik!

Jy het dit gedoen! Jou doelgewig is bereik, en hierdie Kroon van Geluk is die simbool van jou oorwinning, toewyding en die vreugde van ‘n nuwe lewe. Hierdie kroon herinner jou dat jy deur geloof, harde werk en selfliefde ‘n ongelooflike transformasie ondergaan het – en nou staan jy as ‘n koningin oor jou eie gesondheid en welstand!

Die kroon simboliseer die blydskap wat kom wanneer jy jouself waardeer soos God jou gemaak het. Jy het elke struikelblok oorkom, elke uitdaging aangepak, en nou is jy ‘n ware oorwinnaar. Mag hierdie medalje jou altyd herinner aan jou reis, jou geloof en die God wat jou krag gegee het.

"Ek het die goeie wedloop afgelê, ek het die wedloop voleindig, ek het die geloof behou." – 2 Timoteus 4:7

DOELGEWIG KROON

SKU: Doelkroon
R100,00Price
Quantity
    bottom of page