Hierdie slaaptyd storie is 'n reeks flitskaarte met die Bybelse Alfabet. Elke letter van die Alfabet is gekoppel aan 'n Bybel figuur met 'n kort storie daaroor. Jou kleinding sal dit lief en sommer in 'n japtrap haar Bybel mensies ken.
Bybelse Alfabet met Karliq
R50,00Price