Ek het as mamma gesukkel om Karliq te kry om gereeld tande te borsel. Toe skryf ek vir haar hierdie slaaptyd storie. En Voila!! Nou herriner sy my!
Prettige kort slaap tyd storie gemik op kinders tussen 1 en 5 jaar oud. Met 'n oulike kwassie die koei storie en ook goeie keuses kossies vir sterk tande.
12 Bladsye volkleur pragtige illustrasies - AFRIKANS E-BOEK
Borsel tande saam met Karliq
R50,00Price