Beker aan Boord Meet en Eet
SKU: Dez2beker
R250,00Price
Hierdie is nie net ’n beker nie – dis jou nuwe geheimwapen teen vet!
Die Koebaai Vetnoi Beker maak gewigsverlies maklik, lekker én meetbaar! Jou porsiegroottes is reeds op die beker aangedui – so jy hoef nooit weer kalorieë te tel of kos af te weeg nie. Net skep, sit, en geniet!
Met ’n kapasiteit van 400ml is dit perfek vir warm of koue kos – en boonop ideaal vir die pad! Gebruik dit vir gesonde ete, of vul hom met ’n groot trooskoffie terwyl jy kuier.
Eet. Meet. Herhaal.
Alles-in-een. Koebaa