Kry die beker aan boord spesiale aanbod!
Jy kry die Koebaai Vetnoi Beker afgelewer by jou naaste pudo locker en dan kry jy ook die digitale eboeke almal onmiddelik in jou epos wanneer jy betaal.
Jy kry
1 x Stainless steel beker (Whatsap asb vir my jou kop en skouers foto en bybelvers 0783375695)
1x 100 Resepte Meditereens low carb ontbyt
1x 100 Resepte Meditereens low carb sop
1x 100 Resepte Meditereens low carb aandetes
24 Weke se eetplanne met spyskaarte calories uitgewerk ens
Beker aan Boord 6mde Tiktok special
R450,00Price