Koebaai Vetnoi 80kg "Seeperdjie van Uithouvermoë" Medalje
Jy het 80kg verloor – ‘n ongelooflike bewys van uithouvermoë, geloof en deursettingsvermoë! Hierdie Seeperdjie-medalje simboliseer jou vermoë om deur storms te swem en steeds koers te hou, maak nie saak hoe moeilik die reis was nie.
Seeperdjies is klein maar ongelooflik sterk – hulle beweeg met geduld en vasberadenheid deur die see, net soos jy met elke kilogram jou gesondheid en selfvertroue herbou het. Jy is ‘n oorwinnaar, en jou reis is ‘n inspirasie!
"Maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vlerke soos arende, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en word nie afgemat nie." – Jesaja 40:31
80kg af Seeperdjie van Uithouvermoë
R55,00Price