top of page

Koebaai Vetnoi 60kg "Dolfyn van Vryheid" Medalje

Jy het 60kg afgeskud – ‘n ongelooflike oorwinning wat jou ligter, sterker en vryer gemaak het! Hierdie Dolfyn-medalje simboliseer vreugde, vryheid en oorvloedige lewe.

Net soos ‘n dolfyn deur die golwe spring, ongebonde en vol lewe, het jy die swaar las van die verlede agtergelaat en ‘n nuwe seisoen van ligtheid en energie ingeswem. Jy het bewys dat deur geloof en volharding, enige storm oorkom kan word.

"Die Here jou God is by jou, ‘n held wat jou verlossing bring. Hy sal oor jou juig met blydskap." – Sefanja 3:17

60kg Af Dolfyn van Vryheid

SKU: Dolfyn vryheid
R55,00Price
Quantity

    Kliek hier  om terug te keer na

    bottom of page