Koebaai Vetnoi 50kg "Hart van Oorwinning" Medalje
Hierdie silwer hart is ‘n teken van jou ongelooflike prestasie – 50kg ligter, sterker in liggaam en gees, en vol moed vir die pad vorentoe! Dit simboliseer die liefde en deernis wat jy vir jouself herontdek het deur hierdie reis, en die grootheid van God se liefde wat jou gedra het deur elke uitdaging.
Jou hart is gesuiwer soos silwer in die smeltkroes – getoets, vernuwe en sterker as ooit!
"U het my getoets, o God, U het my gelouter soos silwer." – Psalm 66:10
50kg Af Hart van Oorwinning
SKU: Silwerhartvetnoi
R100,00Price