Koebaai Vetnoi 30kg See-ster Medalje
Jy het 30kg verloor – ‘n ongelooflike mylpaal van toewyding, geloof en deursettingsvermoë! Hierdie See-ster medalje is ‘n herinnering dat jy, nes ‘n see-ster wat deur storms en golwe beweeg, sterker en mooier geword het deur jou reis.
Net soos God elke ster in die hemel ken, ken Hy ook jou stryd en oorwinnings. Hy het jou gelei deur elke uitdaging en gee jou steeds die krag om aan te hou. Jou lig skyn nou helderder as ooit!
"Hy tel die sterre en noem hulle elkeen op hulle naam." – Psalm 147:4
30kg Af See Ster
SKU: Vetnoi see ster
R55,00Price