top of page

Kliek hier  om terug te keer na

Koebaai Vetnoi 25kg Plakkie-medalje

Jy het 25kg afgeskud – ‘n ongelooflike reis van uithouvermoë, geloof en selfoorwinning! Soos Jesus met sandale deur die woestyn gestap het, het jy ook ‘n pad van uitdagings en groei gestap – en jy het nie moed opgegee nie.

Hierdie Plakkie-medalje simboliseer jou getrouheid aan die reis, een stap op ‘n slag. Dit herinner jou dat jy nie alleen stap nie – Jesus loop saam met jou, gee jou krag in tye van versoeking, en hou jou voete vas op die regte pad.

"Die Here is getrou. Hy sal julle versterk en julle van die Bose bewaar." – 2 Tessalonisense 3:3

25kg Af Vetnoi Plakkies

SKU: Vernoi Plakkies
R55,00Price
Quantity
    bottom of page