Koebaai Vetnoi 20kg Duif van Vrede Medalje
Jy het 20kg afgeskud, en daarmee saam ‘n nuwe vrede in jou hart gevind! Soos Noag die duif van vrede ontvang het na die vloed, is hierdie medalje ‘n teken van die oorwinning wat jy behaal het – ‘n nuwe seisoen van ligtheid, gesondheid en vreugde.
Elke kilogram wat jy verloor het, was ‘n tree nader aan innerlike vrede en ‘n sterker geloof. Hierdie duif herinner jou dat God jou deur elke uitdaging dra, en dat Hy jou gelei het tot waar jy nou staan – vryer, gesonder en met ‘n hernude gees!
"En die duif het in die aand na hom gekom, en kyk, daar was ‘n vars olyfblad in sy bek!" – Genesis 8:11
20kg af Duif van vrede
SKU: Duifvrede
R55,00Price