Verslank met Koebaai Vetnoi en kry jou 2025 Toolbox nou!
Jy kry 10 Bento mealprep bakkies wat mikrogolf oond veilig is haal net die deksel af en gebruik op matige hitte dit kom met 10 deksels en het 3 kompartemente. Saam met dit kry jy 'n prettige waterbottel asook die gewilde Koebaai Vetnoi Hoola Hoop wat gewaarborg is vir 5 jaar. Jy kry ook 'n gratis kletskamer op whatsap en dan ook 'n 7 Dag low carb eetplan en Bybelstudie en Mooi See tema bybel tabs wat jy vir jou bybel kan print in afrikaans asook 'n digitale e tydskrif asook 'n low carb cheat sheet! alles vir slegs R480.00 LET OP AS JOU MIDDEL MATE GROTER IS AS 140 CM KAN JY EKSTRA SKAKELS BESTEL EEN SKAKEL IS 5CM EN R15 PER SKAKEL wat jy kan ekstra bestel die kombo sluit nie meer aflewering in nie die special met aflewering ingsl is verstreke
top of page
SKU: Hula kombo
R380,00Price
bottom of page