Koebaai Vetnoi 100kg "Walvisstert van Oorwinning" Medalje
Jy het 100kg afgeskud – ‘n ongelooflike mylpaal wat wys dat jy deur geloof, deursettingsvermoë en selfliefde ‘n reusagtige verandering in jou lewe gemaak het! Hierdie Walvisstert-medalje simboliseer krag, vryheid en ‘n nuwe begin.
Soos ‘n walvis diep duik en dan met ‘n majestueuse sprong bo die water uitkom, het jy jou eie dieptes van uitdagings en selftwyfel deurleef – en nou het jy opgestyg na ‘n nuwe lewe vol ligtheid en energie. Jou verhaal is ‘n getuienis van oorwinning, ‘n inspirasie vir ander wat nog op hul reis is.
"Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee." – Filippense 4:13
100kg af Walvis stert van oorwinning
SKU: Walvisstertvetnoi
R150,00Price