top of page
Search

Boelies

Ek onthou op skool was ek vreeslik gespot enige naam van chunky chucky (daai pop van die fliek childsplay) thunder thighs tot vettie... Elke keer as ek voor iemand in n ry gesit het of gestap het. Ek het drie boelies gehad en toe my verkragting saak aanhandig was en deur die hof gegaan het was dit op die ergste hulle het my openlik uitgejou as n hoer en my selfs eenkeer in die tik klas vasgedruk en probeer. Verkrag met n stok wat hulle n naam gegee het. My skool lewe was hel

Want to read more?

Subscribe to talita.co.za to keep reading this exclusive post.

 
 
 

Recent Posts

See All
BOUJEE BABE – DIE VETNOI GYM SAGA

Soos ’n vetnoi met ‘n missie (en ‘n bietjie sweet tussen die boude), besluit ek toe mos dis tyd vir 'n upgrade – sien, Ek en Scruffles...

 
 
 

Kliek hier  om terug te keer na

bottom of page