top of page

Jou vriendin in Christus altyd aan jou sy!

Hierdie is nie n maklike ding nie dis harde werk en baie opoffering maar God maak dit moontlik want as ons op ons swakste is is Hy op Sy sterkste.  

Koebaai Vetnoi is geskep deur die Heilige Gees om Vrouens te help om die kettings van oorgewig trauma en  minderwaardigheid te verbreek.  

 

Ek is basies maar net Jesus se intern in Sy groter prentjie.  AS JY AANSLUIT vir net R490.00 aansluiting en R120 per maand kry jy...

Dis n 🫂internasionale program met internasionale betaling 

KOEBAAI VETNOI* 
👑 Daaglikse Christelike Berading Bybelstudie op Potgooi met werk boekie


👑 6 Maandelikse Eetplanne met Resepte en plek vir n inkopie lysie 
Die kos is gewone kos wat jy in jou yskas en huis normaalweg behoort te hê.  As jy allergies is of nie van n resep op die maaltydbeplanner hou nie kan jy dit eenvoudig uitruil met een van die aanlyn kombuis resepte.


👑 VIP LEDE 


💡VIP Toegang op die webblad www.talita.co.za


🍓🥦KOOKSAAM
daar is ook 100e resepte en elke resepteboek wat ek al ooit geskryf het kry jy as bonus op voltooing van die ses maande program.


🏆SMELT
onder die afdeleing  is  verskeie aanlyn oefeninge wat gemik is op oorgewig dames.

💯 Ek is 100% oortuig daarvan dat as jy elke dag se takies wat maklik is uitvoer en die plan volg dat jy met tyd jou doelgewig sal bereik daar is geen ander eetplan of lewens onderrig kursus wat jou soveel bemoediging sal gee in Suid Afrika nie.

 

Ek is persoonlik aan diens van 4h15am daagliks maandag tot vrydag elke aand tot 7pm om jou by te staan. 

Dit dek werklik net ons admin koste omdat ons werklik jou gesondheid eerste stel.

 

Pensionarisse bo die ouderdom van 65jaar en sassa trekkers kry die program vir geen aansluiting fooi maar hulle moet n bedrag van R50 per maand bydrae as jy 'n pensioenaris is kan jy ons 3 maande se bankstate en jou id en bewys van jou sassa stuur om vir die afslag te kwalifiseer.

 

.  Ons gee NIKS verniet of borg niemand meer nie omdat ons dit gedoen het vir 3 jaar en ons het amper finansieel gebreek.

So asb moenie vra nie want ons kan dit ook nie gratis gee nie al wil ek moet ek vir my kinders sorg.  

 

Alhoewel as jy n borg wil wees vir iemand wat die program nodig het kan ek dit vir haar gee as n anonieme geskenk van jou af sou jy dit verkies.

🎶 Telegram groep waar jy 1000 christelike liedjies kan stream


💬 Whatsapp kletskamer


👨‍👩‍👦 Gesins pakkette beskikbaar


👸🏼Jy is uniek daarom as jy borsvoed of enige siektes het soos diabetes of fibro of cholestrol of allergiee of selfs vegetaries is is die program so opgestel dat jy ook kan deelneem   laat my net weet en ek help graag om jou unieke behoeftes in ag te neem op n konsultasie aanlyn.

Met aansluiting kry jy n opleiding pdf wat jou stap vir stap wys hoe om aan te sluit en wat om te doen stap vir stap.

Bid daaroor voor jy begin.  

 

Koebaai Vetnoi is nie tydgebonde nie jy kan soveel tyd as wat jy nodig het neem dis self studie.  Ek help waar ek kan en as ek nie iets weet nie sal ek my kollega Dr Of sielkundiges of Prokureur vra om my te help om die beste oplossing vir jou te vind.

 

Ons is meer as net nog n dieet ons is gemeenskap van internasionale afrikaans sprekende dames wat mekaar en God lief.

Hoekom doen ek dit? Want my eie sussie Marli is op die ouderdom van 36 dood in haar slaap en sy was my enigste ware beste vriendin.  Ek het God gevra Here gee my weer n sussie en wel Hy het toe elkeen van julle gestuur.  En ek belowe vandag dat ek jou sal behandel soos ek haar met liefde behandel het. As niemand al ooit vir jou baklei het op hul kniee nie ek sal dit belowe ek jou maar ek kan net dit doen as jy jou deel doen daagliks en gesels op die groep en met my praat anders kan ek nie help nie.

Nou is die vraag...
Is jy gereed om te skree 
KOEBAAI VETNOi ? 

Maak asb jou betaling en stuur bewys op whatsapp met jou naam van as verwysing op betaling.  

 

Dan WHATSAPP nie epos of sms nie WHATSAPP asb v my n screenshot van jou bewys van betaling of foto daarvan.

 

Ek help gewoonlik binne 2 tot 3 ure.  Naweke werk ek nie.

As jy net resepteboeke wil koop kan jy na in die aanlyn winkel loer baie dankie vir jou ondersteuning.

💰BANK BESONDERHEDE

Koebaai Vetnoi kursus en klubfooie:

Bidvest Bank
Koebaai Vetnoi. Spaar rekening
Rek nr: 25911571401
Verwysing naam en van 

AS JY NIE WERK HET NIE EN ERNSTIG IS OM AAN TE SLUIT EN WERKLOOS IS EN NIE GELD HET NIE MAAR BEREID IS OM TE WERK KONTAK ASB MAREIKE MELLETT SY IS MY VRIENDIN SY SAL JOU N WERK GEE AS N RESELLER 0662591084

KOEBAAI VETNOI! JOU VRIENDIN IN CHRISTUS ALTYD AAN JOU SY!

LIEFDE TALITA VAN DER HEEVER

VOLG MY OP SOSIALE MEDIA VIR GRATIS ISPIRASIE

FACEBOOK: 
https://www.facebook.com/talitavanderheever?mibextid=ZbWKwL

TIKTOK: tiktok.com/@koebaaivetnoi

Whatsapp my kliek hier: +27 64 182 7648

4.png
1.png
5.png
8 (1).png
2.png
3.png

Talita in die nuus vir haar welsyns werk!

CNN_International_logo.svg.png
channels4_profile.jpg
SABC-logo.webp
c300.webp

Phone

+27 64 182 7648

Email

Connect

  • TikTok
  • Facebook
bottom of page