top of page

Kliek hier om terug te keer na

Pak jou kas
Price
R200
Duration
4 Weke
About the Course
Self sabotasie is elke vrou wat al ooit op 'n "diet" gegaan het so ondergang. Kom kuier saam met Quinette en leer hoe om jou self saboterende gedrag te ontleed en te verbreek
Your Instructor
Quinette Le Roux Weitz
Dominee Quinette Le Roux Weitz is 'n mamma berader dominee en ook Talita se vriendin. Quinette se insig en wysheid laat my baie aan Salomo dink. Jy sal haar 0potgooie baie insig-gewend vind

bottom of page