top of page
My vuil wasgoed
Price
R200
Duration
4 Weke
About the Course
Leer om jou uitstel gewoontes te verbreek deur introspeksie en opdragte asook van jou slegte gewoontes ontslae te raak een vir een.
Your Instructor
Talita van der Heever
Talita is die stigter van Koebaai Vetnoi. Deur haar eie ondervinding van verkragting, egskeiding, dood van 'n geliefde en konflik, neem sy jou op 'n reis deur haar vuil wasgoed en leer jou om op te hou uitstel en jou slegte gewoontes te verbreek. Hierdie kursus sal jou laat hunker na die woord van God en is verskriklik bindend
bottom of page