top of page

STAP 1 - DIS NOU OF NOOIT

Price

R500

Duration

10 Dae

Enroll

About the Course


VERGEET VAN DIEET VIR 10 DAE EN GENEES JOU GEES KRY JOU KOP REG EN WORD GEFOKUS!

Die uitkoms van die kursus is dat jy die nodige gereedskap sal besit om jou kop reg te hê om innerlike self motivring te skep om jou gewig geestelik en liggaamlik te verloor en af te hou en ook om jou meer produktief en suksesvol te maak deur Goddelike doelstellings en gereedskap. Elke dag kry jy 'n potgooi wat jy enige plek en enige tyd kan luister. dit word opgevolg met 'n geskrewe werk stuk wat jou help met introspeksie en bybelstudie.

NA DIE INISIELE 10 DAE KAN JY AANSOEK DOEN OM DIE VOLLE EETPLAN TE KRY MET DIE RES VAN DIE 12 MAANDE KURSUS.


Hier onder is die afbreek van dag 1 tot 10


  1. Belydenis en Evaluasie van verlede

  2. Observasie waar lê jou identiteit

  3. Gekonekteerde gewoontes bondel jou begeertes

  4. Oorwin verskonings

  5. Goddelike doelstellings

  6. Maak skoon! Verklaar oorlog

  7. Egipte vs Beloofte land

  8. Bid spesifiek

  9. Maak 'n plan

  10. Ontwerp jou lewe


Hierdie kursus is digitaal jy ontvang 'n potgooi (audio boodskap) vir elke dag en 'n werk stuk wat jy daagliks



kan invul. Jy ontvang ook 'n werksboek in pdf formaat wat jy kan uitdruk.



Your Instructor

Talita van der Heever

Talita van der Heever

Talita het nie net 50 kg verloor nie, maar is ook 'n oorwinnaar van mensehandel. Sy is die mamma van twee pragtige dogters wat sy en haar man aangeneem het. Talita is al op CNN, BBC, die New York Times, en SABC erken vir haar welsyns werk. In hierdie kursus deel sy uit haar eie ondervinding en lei jou op 'n pad van innerlike genesing. Sy help jou om jou gedagtes te hernu deur Christus sodat jy jou swaard kan slyp vir langdurige gewigsverlies en innerlike motivering, gegrond in jou identiteit in Christus.

bottom of page