Hier is 'n paar van ons Bybelstudie kursusse wat jy kan los staande koop as jy nie by die hele program wil aansluit nie. Om al 12 kursuse te kan ontvang met eetplanne en oefening loer gerus na ons Klubfooie
My vuil wasgoed
Leer om op te hou uitstel en om jou slegte gewoontes hok te slaan, Daaglikse Bybelstudie op potgooi met werksopdrag pdf