top of page

My Vuil Wasgoed

  • 40Days
  • 25Steps

About

Talita is die stigter van Koebaai Vetnoi. Deur haar eie ondervinding van verkragting, egskeiding, dood van 'n geliefde en konflik, neem sy jou op 'n reis deur haar vuil wasgoed en leer jou om op te hou uitstel en jou slegte gewoontes te verbreek. Hierdie kursus sal jou laat hunker na die woord van God en is verskriklik bindend. Hierdie kursus bevat 15 potgooie, videos, pdf werksboekie en illustrasies. Jy kry 40 dae om die kursus te voltooi daarna sal dit verval. Geen eetplan word saam met die kursus gebied nie om eetplanne te verkry kan jy gerus ons winkel besoek of aansluit by die Koebaai Vetnoi klub onder pricing plans tab bo.

You can also join this program via the mobile app.

Price

R 200,00

Share

Already a participant? Log in

bottom of page