About
🌊 Braaf en Beeldskoon – Branders Kursus “Die Here gee krag aan dié wat struikel – en Hy leer hulle weer dans op die branders.” 🕊️ Wat is die Branders Kursus? Die Braaf en Beeldskoon Branders Kursus is ’n 10-dae aanlyn genesingsreis vir vroue wat moeg is om deur hul pyn, liggaam en verlede gedefinieer te word. Dis vir die vrou wat al duisend keer begin het. Vir die een wat weet daar’s meer. Vir die een wat wil genees – van binne én buite. Hier leer jy hoe om: Emosionele eet te hanteer, Geestelike kettings te breek, Jou selfbeeld te herstel, Liggaamsbewus en liefdevol te leef, Jouself te vergewe En weer met hoop te droom 📦 Wat kry jy in die kursus? ✅ 10 Daaglikse Podcasts (luister op jou eie tyd) ✅ ’n Pragtige, drukbare werksboek met gebede, skrifte & refleksie ✅ Toegang tot ’n ondersteunende WhatsApp-groep ✅ Skrifgebaseerde begeleiding deur Talita van der Heever & Arina Hobbs Pretorius ✅ Praktiese wenke vir liggaamlike genesing, gewigsverlies & limfbalans ✅ Geleentheid om jou roeping & geestelike gawes te ontdek ✅ Leeftyd toegang tot die materiaal via www.talita.co.za 🕰️ Duur van die kursus: 📅 10 dae – maar jy kan dit op jou eie pas voltooi 🎧 Elke dag se inhoud neem sowat 15–20 minute 💬 Jy kan enige tyd inspring en saam gesels in die groep 🌺 Wat jy sal leer: Dag 1: Die Breek van Kettings – Los wat jou bind Dag 2: Spreek Lewe – Oorlog teen leuens Dag 3: Reiniging – Liggaam & Gees detox Dag 4: Konfrontasie – Kyk saam met Jesus Dag 5: Vergifnis – Laat gaan, en leef Dag 6: Genesing – Van binne én buite Dag 7: Herbou – Bou jou identiteit in Christus Dag 8: Opruiming – Sny los & Beklee jou Dag 9: Wandel in Oorwinning – Vier jou vryheid Dag 10: Roeping & Mandaat – Leef met doel 💰 Koste: R250 eenmalig Gratis vir alle Koebaai Vetnoi 6- en 12-maand Premium Lede 🏦 Bankbesonderhede: 1555837660 – TM VAN DER HEEVER – Capitec Spaarrekening Gebruik jou selfoonnommer as verwysing en stuur jou bewys om jou plek te verseker. ✝️ Jy sal Braaf word. Jy sal Beeldskoon voel.
You can also join this program via the mobile app. Go to the app