top of page

MoiNoi / Dolled Up

  • 5Steps

About

Christelike basiese skoonheids kursus. Perfek vir Tieners en dames wat meer wil weet van velsorg en grimering. Op voltooing van die kursus sal jy die volgende kennis hê: 1. Vel ontleding 2. Velsorg produkte 3. Grimeer borsels 4. Basiese aanwending van Gel naels vir tuis gebruik 5. Bybelse voete was In Suid Afrika het jy nie nodig om formele opleiding te ondergaan om 'n skoonheids konsultant te wees nie. Dit sal egter help dat mense jou vertrou as jy 'n sertifikaat of 'n diploma het maar dit is huidiglik nie verpligtend nie en daarom is dit so 'n gewilde loopbaan onder jong dames wat skool verlaat. LET ASB OP DAT HIERDIE NIE 'N GEAKREDITEERDE KURSUS IS NIE. DIT IS BLOOT 'N SERTIFIKAAT KORT KURSUS OM JOU TIENER TE LEER VAN SKOONHEID EN VELSORG TERWYL SY NOG OP SKOOL IS. OF VIR MAMMAS WAT HUL KENNIS WIL OPSKERP. Christian basic beauty course. Perfect for Teens and ladies who want to know more about skin care and makeup. On completion of the course you will have the following knowledge: 1. Skin analysis 2. Skin care products 3. Make-up brushes 4. Basic application of Gel nails for home use 5. Biblical feet wash In South Africa you do not need to undergo formal training to be a beauty consultant. However, it will help that people trust you if you have a certificate or a diploma PLEASE NOTE THAT THIS IS NOT AN ACCREDITED COURSE. Please note this course contain links to youtube videos

You can also join this program via the mobile app.

Price

R 2 500,00

Share

Already a participant? Log in

bottom of page