About
**KURSUSINLEIDING: "Vaar na Vreugde" met Matroos Moinoi** **Aangebied deur: Bertha Le Roux-Wahl** Begin jou dag met lag, lig en liefde vir jouself! **"Vaar na Vreugde"** is 'n unieke **16-dae oggendkursus** vol vreugde, lagterapie, selfsorg én bonus-inhoud – aangebied deur Suid-Afrika se geliefde aktrise **Bertha Le Roux-Wahl**, oftewel **Matroos Moinoi**. Bertha deel haar **persoonlike geheim tot vreugde** en wys jou hoe om 'n gelukkiger, meer gebalanseerde lewe te leef – elke oggend, met humor, warmte en wysheid. ### 🧭 **Wat jy in hierdie kursus gaan leer:** ✅ **Lagterapie vir sielsrus en genesing** ✅ **Daaglikse oggendgewoontes vir vreugde en helderheid** ✅ **Werkbare selfversorgingstegnieke** (met 'n praktiese werkboek vir 16 dae) ✅ **Bewustelike eet met Talita** – eet met teenwoordigheid, liefde en balans ✅ **Lewensstories en wyshede uit Bertha se hart** ✅ **Mini skoonheid eboek ### 📦 **Wat jy alles kry:** * 🧘♀️ **16-dae Selfsorg-werkboek** * 🎥 **Daaglikse video’s en inspirasies met Matroos Moinoi** * 🍎 **Bewustelike eet video’s met Talita** * 💄 **Skoonheide deur Koebaai Vetnoi** * 💬 Opsionele gemeenskapsruimte vir inspirasie en deel op WhatsApp ### ⛵ **Skryf in en vaar saam met ons na vreugde!** Hierdie kursus is vir **enigeen wat weer wil lag**, ligter wil leef, en hul oggende met doel, vreugde en selfliefde
You can also join this program via the mobile app. Go to the app